14kt Goue Klassieke Kruis Hangertjie
R 4 500
Spesifikasies
- SKU
- LA-PEN-004
- Materiaal
- 14kt Gold
- Gewig
- 3g
Sorg
Stoor afsonderlik in 'n sagte sakkie. Vermy kontak met chemikalie, parfuum en water. Poleer saggies met 'n pluisvrye doek.
Aflewering
Nasionale aflewering via versekerde koerrier. Aflewering binne 5 tot 7 werksdae. Afhaal in Hartbeespoort beskikbaar.
Verhaal
Hierdie elegante 14kt goue kruis hangertjie is 'n tydlose stuk en 'n simbool van geloof en toewyding. Dit bied gemak en grasie vir alledaagse dra.