Romantiese CZ Hartjie Hangertjie
R 1 599
new
Spesifikasies
- SKU
- LA-PEN-005
- Materiaal
- 925 Sterling Silver
- Klip
- Cubic Zirconia
- Gewig
- 2.1g
Sorg
Stoor afsonderlik in 'n sagte sakkie. Vermy kontak met chemikalie, parfuum en water. Poleer saggies met 'n pluisvrye doek.
Aflewering
Nasionale aflewering via versekerde koerrier. Aflewering binne 5 tot 7 werksdae. Afhaal in Hartbeespoort beskikbaar.
Verhaal
Wys jou liefde met hierdie sjarmante 925 sterling silwer hartjie hangertjie, versier met sprekelende kubieke sirkonia. 'n Volmaakte geskenk vir herdenkings of verjaarsdae.