LA JEWELLERS
Switch to ENG Mandjie
Sterling Silwer Geboortesteen Hangertjie

Sterling Silwer Geboortesteen Hangertjie

R 799

Navraag
Spesifikasies
SKU
LA-PEN-003
Materiaal
925 Sterling Silver
Klip
Assorted Gemstones
Gewig
1.2g
Sorg
Stoor afsonderlik in 'n sagte sakkie. Vermy kontak met chemikalie, parfuum en water. Poleer saggies met 'n pluisvrye doek.
Aflewering
Nasionale aflewering via versekerde koerrier. Aflewering binne 5 tot 7 werksdae. Afhaal in Hartbeespoort beskikbaar.
Verhaal
Vier spesiale oomblikke met 'n pragtige 925 sterling silwer geboortesteen hangertjie. Elke steen verteenwoordig 'n maand, wat dit 'n betekenisvolle geskenk maak.